Honeymoon Delight!

2011-07-11
Honeymoon Delight!

Ons moet net BAIE dankie sê vir die ongelooflike tyd wat ons met ons Honeymoon gehad het by Warthog Rest Lodge gedurende April 2011. Indien iemand my eendag gaan vra of ek weet waar die “paradys” is, sal ek onmiddellik kan bevestig in Hoedspruit by die Warthog Rest Lodge. Dit was regtig vir ons ‘n ongelooflike en onvergeetlike tyd gewees en ook die verrassings verwelkoming met die roos blare en sjokolades. Dit was AWESOME gewees!! Ons beplan on volgende jaar met ons huweliksherdenking weer na Warthog Rest Lodge te gaan. Ons is ook elke dag besig om Warthog Rets Lodge by ons familie, vriende en kollegas te bemark – Christo & Liezel Smith

 

Hi Brenda,  Thanks a lot for the most wonderful time we had with our honeymoon at Warthog Rest Lodge [April 2011].  This was like paradise to us and I point this out to all our friends and family.  Our stay was unforgetful and the special welcome with rose petals and chocolates were awesome.  We plan to visit the lodge again next year for our anniversary.  We furthermore ‘market’ this priceless accommodation and setting in the bush to whoever will listen!  Until next time, Christo & Liezel Smith.