Van der Merwe [April 2012]

2012-04-17
Van der Merwe [April 2012]

Ons verblyf by Warthog Lodge was uit die boonste rakke. Ek gee ‘n vyf ster.  Dit is privaat en al neem jy vriende of familie saam, het jy nog steeds jou privaatheid. Mens het alles wat jy nodig het en nog meer.  Die lodge is pragtig gemeubileer en daar is net die klein ekstra’s wat mens nie oral kry nie. Ons sal definitief terugkeer! 
Baie dankie – Annelie v/d Merwe Familie [April 2012]